(021) 873 4857
Mon-Fri 8 to 5 Sat 8 to 1

Takeaways Only

Sjokolade Koek
2-laag

18cm R120 | 23cm R175

Vanilla / Lemoen Koek
2-laag

18cm R120 | 23cm R175

Karamel Roomkoek
3 of 4 laag

4-laag 18cm R160 | 3-laag 23cm R210

Pepperment Roomkoek
3 of 4 laag

4-laag 18cm R160 | 3-laag 23cm R210

Sjokolade
Moussekoek

4-laag 18cm R160 | 3-laag 23cm R210

Sjokolade Mousse Oreokoek

4-laag 18cm R190 | 3-laag 23cm R240

Vlakoek
3 of 4 laag

4-laag 18cm R120 | 3-laag 23cm R190

Sjokolade
Ganache

Ringkoek R150 | 2-laag 18cm R180

Verskeie Plaatkoeke

Vanilla, Vanilla Karamelroom, Lemoen, Sjokolade, Sjokolade Mousse, Sjokolade Karamel, Sjokolade Ganache

R240-R350
Verjaarsdag Plaatkoek

Met naam en ouderdom op.

R350
Verskeie Gebakte Kaaskoeke

Kaaskoek klein, Kaaskoek groot, 4-laag Rooifluweel Kaaskoek, 15 item Kaaskoek Bederfboks

R230-R440
Yskas Kaaskoek

Verskillende Geure

klein R170 | groot R250
Wortel of Rooifluweel
Ringkoek

Met roomkaasversiersel.

R160
Wortel of Rooifluweel
2-laag Koek

Met roomkaasversiersel
18cm R180 | 23cm R330

Geleentheidskoeke

Baby Showers, etc.

POA
Suurlemoen Tert

(Meringue, Klapper, Room, of Karamelappel)
Ronde foil R90 | Langwerpige foil R160

Maaskaastert

Ronde foil R90 | Langwerpige foil R160

Peppermentcrisp Tert

Ronde foil R90 | Langwerpige foil R160

Jogurttert

Ronde foil R90 | Langwerpige foil R160

Korslose Souttert

Ronde foil R100 | Langwerpige foil R170

Verskillende Soorte Quiches

Klein rond (4-6 porsies) R80
Groot rond (8-10 porsies) R160

Plain Roosterkoek
R12

Botter Roosterkoek
R18

Kaas Roosterkoek

Kaas en Konfyt, of Kaas en Stroop, of Kaas en Tamatie

R25

Ham Roosterkoek

Ham, Kaas en Tamatie

R30

Braaibroodjie Roosterkoek

Kaas, Tamatie, Uieringe

R34

Vleis Roosterkoek

Kerrie Maalvleis, of Hoendermayo, of Wors en Smoor

R40

Maalvleis

Maalvleis en Kaas

R45

Biltong Roosterkoek

Biltong, Kaas en Blatjang

R50

Eier Roosterkoek

Eier, Spek, en Kaas

R50

Hamburger Roosterkoek

2 Patties, Smoor, en Tamatie

R50

Scones

Heel R3 / Gesmeer R6

Muffins

Heel R4/ Gesmeer R8

Sout Tertjies

Klein Pieringgrootte R28
Muffinpangrootte R14

Bederfboks

18 x R14 Sout

R270
Verskeidenheid Sout (per dosyn)

Verskeidenheid Pasteitjies, Souttertjies, en Quiches. Asook: Worsrolletjies, Kaasgriller in deeg, Pizza, en Hoendermayo Poffertjie.

Cocktail R72
Gewone R78
Verskeidenheid Sout (per dosyn)

Kaasgriller/Frikkadelletjie, Hoendersosatie/Steaksosatie, Samosa/Springrolls, Spekwiele, Gevulde Pannekoekie, Kerriemaalvleis Vetkoekie, Biltongbroodjie.

R84
Kaaskoekie

Yskas R25 | Gebak R30

Sjokolade Cupcakes

(Ander opsies: Vanilla)

R14 elk
Wortel Cupcakes

(Ander opsies: Sjokolade Mousse, Sjokolade Ganache, Sjokolade Karamel, Vanilla Karamelroom, Rooifluweel. Spesiale cupcakes POA)

R16 elk
Malvapoeding

Prys volgens grootte van bak

POA
Souserige Sjokoladepoeding

Prys volgens grootte van bak

POA
Melktertjie

10cm R13

Cupcake Bederfboks

15 items R240

Suurlemoen Meringue Tertjie

10cm R15

Verskeidenheid Soet (per dosyn)

karamel poffertjie, roompoffertjie, vlapoffertjie, suurlemoen meringue, suurlemoen klapper, suurlemoen room, appeltertjies met room, karameldoppie, melktertjie, konfyttertjie, vlaskyfie, lamingtons, mini cupcakes.

R66
Deeghappie Platter

Ons heerlike 60-item Deeghappie Platter bestaan uit: Hoenderpasteitjie, Souttertjie, Worsrolletjie, Samosa, Pizza, Hondermayo Poffertjie.

R400
Vleis Platter

Ons heerlike 60-item Vleis Platter bestaan uit: Ham en Salami, Hoenderrepie in spek, Kaasworsie, Frikkadelletjie, Wors Sosatie, Biltonghappie.

R420
Hoender Platter

Ons heerlike 60-item Hoender Platter bestaan uit: Hoendervlerkie, Hoenderrepie, Hoendersosatie, Hoendermayo, Pitabroodjie, Hoender "Pops", Gerookte Hoender & Pynappel.

R420
Soutplatter

Verskeidenheid Pasteitjies en Quiches (60 items).

R390
Broodjie Platter

Ons 60-item Broodjie Platter bestaan uit 'n verskeidenheid toebroodtjies.

R270
"Kiddies" Platter

Ons heerlike 60-item Kiddies Platter bestaan uit: Mini Hamburger, Worsrolletjie, Kaasworsie, Mini Pizza, Melrose Kasie, Gekrummelde Hoenderrepie.

R400
Gewilde Platter

Ons heerlike 60-item Gewilde Platter bestaan uit: Gevulde Kerrievetkoekies, Gevulde Hoendermayo Pannekoekies, Hoenderrepie, Wrap, Worsie in deeg, Steakrolletjie, en Biltongbroodjie.

R400
Kaasplatter

Ons heerlike 60-item Kaas Platter bestaan uit: Biltong-, Droëwors-, & Salamistokkies, Broodstokkies, Soutkoekies, en 3 soorte Kaas.

R520
Kreatiewe Platter

Kies jou eie 60-items.

POA
Vegetariese Platter

Ons heerlike 60-item Vegetariese Platter bestaan uit: Mieliekoekie, Groentewrap, Springroll, Groente Sosatie, Komkommer, Broodjie, en Groente Repies.

R390
Kombinasie Platter

Ons heerlike 60-item Kombinasie Platter bestaan uit: Bobotiepasteitjie, Worssosatie, Frikkadelletjie, Melktertjie, Koeksister, en Lamington.

R350
Boereplatter

Ons heerlike 60-item Boere Platter bestaan uit: Bobotiepasteitjie, Steaksosatie, Frikkadelletjie, Wors in Spek, BBQ Hoenderrepies, en Kaasrussian.

R420
Scone & Muffin Platter

Verskeidenheid Scones en Mini Muffins (50 items).

R280
Soetplatter

Kies enige 50 items: Mini Cupcakes (Wortel, Rooifluweel, Sjokolade Karamel, Sjokolade Ganache, Sjokolade Mousse, Vanilla), Poffertjies (Room, Vla, Karamel), Blokkies (Sjokolade Mariebeskuitjie, Gebakte Brownie), Tertjies (Karameldoppie, Appel met room, Suurlemoen Meringue, Suurlemoenroom, Suurlemoenklapper, Melktertjie, Pepperment Crisp, Konfyttertjie), Ander (Koeksister, Vlaskyfie, Lamington).

R320